Charnè Smit

Ag jinne Jacques, dankie baie vir die gereelde updates. Ons harte was regtig baie rustig en tevrede. Dankie dat jy so mooi na ons hondekinders gekyk het. Hulle is baie needy, soek baie liefde !!😅